Vroulike kurwes het dieselfde effek as dwelms

  • 95
    like dit
  • 15
    like dit nie
Foto: Philippe Wojazer/Reuters

Klink dit verregaande? Wel, volgens 'n onlangse studie kan mans dieselfde euforie ervaar wanneer hulle na 'n vrou met mooi kurwes kyk as wanneer hulle dwelms gebruik of alkohol inneem.

Volgens navorsers kan dié bevinding help verduidelik waarom sommige mans so opgeneem is in pornografie.

In die studie is mans gevra om te sê hoe aantreklik vroue is voordat hulle chirurgie ondergaan het om hul kurwes meer of groter te maak.

Die resultaat: Skanderings van die mans se breine het gewys dat die dele van die brein wat geassosieer word met reaksies tot alkohol en dwelms, deur die vroue se post-chirurgie kurwes geaktiveer is. Die deel van die brein hou ook verband met die gevoel van 'n prys ontvang, lui die studie.

Een kenner meen die resultaat is aanduidend van kwessies te doen met vrugbaarheid.

Lees die volledige berig hier.

Gebruikers Kommentaar (46)

  • Aan die moderator
    2 months ago
    Yeeha! Seker nie Cosher of hallaal nie. Haal dit maar af. Ek lees jou verstand meneer die moderator. Net lekker om jou tyd te mors jys seker 'n junior in naspers. Lekker hard werk seuna of vra vir 'n promosie! Haha

  • 14 months ago
    mooi was nog nooit lelik nie
  • Armand
    17 months ago
    lmga! wat sal hulle volgende toets. ek moet sê dis intresant. ek en my meisi is bje happy saam en ek is mal oor haar as persoon, sy is rerg nice en as sy anders was, was ons nie nou saam nie, maar, as dit nie vir dai lyf was nie, het ek haar ten to one nie ge sien nie
  • SG
    17 months ago
    LOL dis baie goed - ek het dit sopas vir my man gestuur...met 'n giggel by... dis regtig swaar om 'n man te wees, en LEKKER om kurwes te he!!!!
  • apie
    19 months ago
    your flyness, jy terg jouself. trek n lospassende sweetpak aan
Bladsy 1 van 10
<< Vorige | Volgende >>
Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar