Tweejarige rook 40 sigarette 'n dag!

  • 0
    like dit
  • 1
    like dit nie
'n Videogreep van die kleuter wat rook.

Die tweejarige Ardi Rizal se gesondheid gaan agteruit en hy sukkel om rond te beweeg, maar dié kleuter rook steeds 40 sigarette elke dag.


Dié Indonesiese seuntjie is boonop te vet om saam met ander kinders rond te hardloop, en sy toestand is besig om by die dag te versleg, berig Nuus24.


Ten spyte van plaaslike beamptes se aanbod om vir die Rizal-familie ‘n nuwe motor te koop indien hy ophou rook, voel Ardi se ouers hulle kan hom nie stop nie, omdat hy woedend raak indien hulle nie vir hom sigarette gee nie.


 

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar