'The Ring' scaryste moewie die afgelope dekade

  • 0
    like dit
  • 0
    like dit nie
'n Toneel uit The Ring met Naomi Watts.

'The Ring,' met Naomi Watts in die rolverdeling, is aangewys as die scaryste moewie die afgelope dekade, berig contactmusic.

Dié angswekkende riller het talle ander rolprente uitgestof, waaronder die kultus-treffer, Paranormal Activity.

Ander flieks wat die lys gehaal het, sluit in: Paranormal Activity, The Descent, The Strangers, 28 Days Later, Saw en The Orphanage.

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar