Stem nou vir die Rockspaaider Top-8

  • 5
    like dit
  • 1
    like dit nie

Die top-8 in vanjaar se JIP Rockspaaider-kompetisie is gekies en jy kan vir die volgende twee weke jou gunsteling-band help om tot die finale rondte deur te dring.

Al wat jy hoef te doen is om jou band se ooreenstemmende nommer (sien hieronder), byvoorbeeld "RS1" en "jou naam, van en ouderdom" na 45527 te SMS. SMS'e kos R1,50. Jy kan tot 25 September om 12:00 stem.

As jy nie seker is vir wie om te stem nie, kyk die videos en laat die bands jou self met hul musiek probeer oortuig.

Daar is ook 'n geskenkpak op die spel vir een gelukkige persoon wat deelneem aan die stemmery.

RS1 - Mars Riot (sien video)

RS2 - Sonder Spore (sien video)

RS3 - Ambisie Na Mening (sien video)

RS4 - Haatspraak (sien video)

RS5 - Misverstand (sien video)


RS6 - Anderkant die Maan (sien video)

RS7 - Laaste Duplikaat (sien video)


RS8 - The Sellouts (sien video)

Gebruikers Kommentaar (19)


  • 7 months ago
    Sonder Spore julle is Awesome!

  • 7 months ago
    "sonder spore"!!!! julle is die beste met looks en songs!!! Julle ROCK!!

  • 7 months ago
    Sonder Spore julle is gr8... cool....perfek!!!!!
  • Ronnie
    8 months ago
    SONDER SPORE......die beste...!!!!
  • Sharlene
    8 months ago
    Stem vir Ambisie na Mening...Hulle is die coolest!!
Bladsy 1 van 4
<< Vorige | Volgende >>
Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar