Sny jy jouself?

  • 0
    like dit
  • 0
    like dit nie
Angie het ook haarself gesny. Foto: Reuters

Angelina Jolie het haarself glo soms seergemaak omdat sy "vasgevang" gevoel het, berig Nuus24.


Die Oscar-bekroonde aktrise het vertel hoe sy altyd op soek was na nuwe opwinding, wat gelei het dat sy meer ekstreme gedrag uitoefen.


"Ek het myself soms gesny, of uit vliegtuie gespring, om iets nuut te probeer vind om my uit te daag want alles het soms vir my so maklik gevoel," het sy gesê.


Tog beweer die aktrise dat sy nou verander het en dat sy op haar nuwe rol as ‘n ma fokus.


 

Gebruikers Kommentaar (1)

  • Fanie Viljoen
    19 months ago
    Gaan kyk na die Facebook Painkiller-groep oor selfskending. Of as jy Afrikaans verkies - Pynstiller:
    http://www.facebook.com/group.php?gid=138895509461305
Bladsy 1 van 1
Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar