Sandra Bullock word ma

  • 1
    like dit
  • 0
    like dit nie

Baie mense het gedink Sandra Bullock kruip van die media weg weens haar man se beweerde ontrouheid, maar volgens die ponietydskrif "People" is haar nuwe baba die eintlike rede.

Sandra Bullock het in 'n eksklusiewe onderhoud met "People" haar baba gewys en gesê sy gaan van Jesse James skei.

Sandy gaan glo die kind nou as 'n enkelma grootmaak.

Gebruikers Kommentaar (1)

  • Anne-Marie
    24 months ago
    Hoe kan ek 'n epos as Sandra Bullock aanhanger aan haar stuur?
Bladsy 1 van 1
Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar