Sandra Bullock sal wel terugkeer na die grootskerm

  • 0
    like dit
  • 0
    like dit nie
Sandra Bullock soos sy onlangs op die voorblad van People verskyn het.

Ten spyte van gerugte dat die Oscar-bekroonde aktrise, Sandra Bullock oorweeg om van die rolprentbedryf af te tree, sê ‘n bron sy sal definitief weer op die silwerdoek verskyn., berig People.com.


Bullock het onlangs ‘n kind aangeneem. ‘n Vriend het glo onlangs gesê dié ster is so mal oor haar nuwe kleinding, dat sy dalk nooit weer ‘n rolprent sal maak nie.


Maar die tydskrif People, berig dat Bullock geen sulke planne het nie.

Bullock is gewikkel in 'n egskeiding met Jesse James. Hy het na bewering haar met verskeie vroue verneuk.


 

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar