'n Onlangse studie dui glo aan dat rokers 'n laer IK het as nie-rokers, én dat hul IK al laer raak, namate hulle meer rook.
Die studie is gedoen op sowat 20 000 Israeli militêre lede en wys glo dat jong mans wat ten minste 'n pakkie sigarette per dag (of meer) rook, se IK tot 7,5 punte laer as die van nie-rokers getoets het.
Lees die volledige berig hier.
Lees ook meer oor wat tieners oor rook en dwelms sê hier of hier.