Rockspaaider vandag in Pretoria!

  • 0
    like dit
  • 0
    like dit nie
Moenie enige Rockspaaider-aksie misloop nie! Foto: Rozanne Els

Die Pretoria-uitdunne van Jip se Rockspaaider-kompetisie vir skoolbands vind vandag plaas (27 Augustus)!

Almal is welkom om Rockspaaider by die Cadillac Teater- en Klub by te woon.
Dié teater is in die Zambezi Retail Park, op die hoek van Zambezi- en die Baviaanspoortpad.

Die kompetisie skop 16:00 af en toegang is R30.
(Besoek www.cadillacclub.co.za vir meer inligting oor die teater en vir die GPS-aanwysings)

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar