Rockspaaider Top-8 is hier!

  • 12
    like dit
  • 8
    like dit nie

Daar is gesing, gedans en behoorlik gerock en nou het ons uiteindelik jou top-8 Rockspaaider-finaliste.

Die beoordelaars het geswoeg en gesweet om uit al die deelnemers dié finaliste te kies.

Uit Port Elizabeth is Ambisie Na Mening deur na die volgende rondte.

Uit Johannesburg het Sonder Spore en Mars Riot deurgedring terwyl drie bands uit Pretoria, Laaste Duplikaat, Anderkant Die Maan en Misverstand, die paal gehaal het.


Uit Kaapstad het Haatspraak en The Sellouts deurgedring.


 

Gebruikers Kommentaar (37)

  • Ronnie
    8 months ago
    Stem vir "SONDER SPORE". SMS "RS2" , jou "naam" en ouderdom na 45527.
    SONDER SPORE is TOPS...!!!

  • 8 months ago
    *..super amazing gewees om deel te wees van Anderkant die maan se musiek video! Baie baie danq! Aan almal van julle, julle is super awesome! Hou duim vas vir die finale sodat ons julle daar sien! Keep rocking! Hou aan tot julle Anderkant die maan is!!!...*
  • Berni
    8 months ago
    The Sellouts - great!
  • Berni
    8 months ago
    die kaapse dudes... The Sellouts!!
  • Cathrine
    8 months ago
    MISVERSTAND JULLE IS KONINGS!!!!!!!!!!!!!!
Bladsy 1 van 8
<< Vorige | Volgende >>
Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar