Rapper Lil Wayne agter tralies

  • 1
    like dit
  • 0
    like dit nie

Lil Wayne is na vele vertragings uiteindelik vir 'n jaar tronk toe gestuur.

Die rapper het in New York skuld erken op aanklag van die besit van ammunisie wat verband hou met 'n voorval in 2007.

Lil Wayne se vonnisoplegging is eers vertraag deur die tandarts en het hy ook nege musiekvideos gemaak voordat hy moes tronk toe.

Lees die volledige berig hier.

Gebruikers Kommentaar (2)


  • 23 months ago
    lil wayne jy is daai man ,my name is wayne van south africa,george

  • 23 months ago
    hy verdien dit, die bliksem Hy wil net kwaai wees maar Eminem is nog steeds die beste
Bladsy 1 van 1
Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar