Surfers moet solank al die waves vang wat hulle kan om voor te berei vir vanjaar se Quicksilver Pro Junior.
Die kompetisie sal op Durban se North Beach van 2 tot 4 April plaasvind. Vanjaar is daar twee nuwe kategorieë: Die "Futur Stars"-afdeling en die "King of the Groms"-afdeling.
Die kompetisie is vir surfers onder die ouderdom van 20 en die prysgeld is altesame sowat R75 000.
Vir nog inligting oor die event, resultate, videos, foto's en surfer-profiele kliek hier.
Inskrywingsvorms is hier beskikbaar.