Deur: | Donderdag 13 Mei 2010 34:42
Verskeie leerders van die Hoërskool Punt is in SWD-netbalspanne opgeneem.Hulle is: Riandi Vermeulen, Marié Cilliers, Olga Sandilands, Siska Hoffeldt, Janine Uithaler, Talya Neser, Meagan Mentoor en Nadia Ahrends.