Punt-leerders presteer in atletiek

  • 8
    like dit
  • 1
    like dit nie
Foto: Jeanne Nel

Sewe van die Hoërskool Punt (Mosselbaai) se atlete het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap-kampioenskappe te Paarl deelgeneem.

Maureen Nel het 'n 3de plek verwerf in die spiesgooi.

Sy is gekies vir die Wes-Kaap-span wat op 26 tot 27 Maart in Sasolburg gaan deelneem aan die SA-skole atletiekbyeenkoms.

 


Gebruikers Kommentaar (5)


  • 17 months ago
    van harde werk kom goeie resultate

  • 22 months ago
    volg. jr is dit GOUD! ONS WEET JY KAN, JY WEET JY KAN.....
    ons oog jou!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 22 months ago
    Mooi man Maureen ons kyk uit vir jou volgende jaar.
    Jou ster bly skitter...

  • 22 months ago
    Wow, jy rock TABZ !!!!
    Jy is 'n wenner en 'n voorbeeld vir ons almal! Hou so aan, ons oë is op jou.

  • 22 months ago
    MOOI SO TABBI!!!!
Bladsy 1 van 1
Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar