Ouers dommer as hul kinders?

  • 1
    like dit
  • 0
    like dit nie

Volgens 'n onlangse opname kan die meerderheid van ouers nie hul kinders se huiswerk verstaan of doen nie.

Die gemiddelde punt wat ouers gekry het, was 2 uit 10, lui die opname. Glo was dit veral die mamma's wat gesukkel het met die stel vrae wat op wetenskap, geografie, wiskunde en geskiedenis gegrond was. Die ma's het slegs 12,3% van die vrae reggekry en die pa's 27,8%.

Lees die volledige berig hier en vertel vir ons wat jy dink.

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar