Oud-Leerders van Die Wilgers word Blou Bulle

  • 0
    like dit
  • 0
    like dit nie
Drie oud H/S Wilgers-leerders presteer op die rugbyveld. Foto: Verskaf

Drie oud H/S Die Wilgers leerlinge het Saterdag vir die Blou Bul 0/19-amateurspan uitgedraf teen die Leeu's.

Die Bulle het 43- 21 gewen.

Heinrich het punte met die skoen aangeteken vir die Bulle!

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar