Noord-Kapenaars kán hokkie speel

  • 1
    like dit
  • 0
    like dit nie
Hierdie spelers weet darem hoe. foto: verskaf

Sewe van die Hoërskool Noord-Kaap se hokkiespelers is ingesluit in die Noord-Kaapse o.14-hokkiespan wat van 1 tot 4 Julie in Bloemfontein aan die interprovinsiale toernooi deelneem.


Van links voor: Jeandré van Wyk (nie-reisende reserwe), Michaeline Tricam en Lea Jampies; agter: Leighton Maartens, Chandré van Rheede, Ashleigh Datnow en Ronelle Geweld.

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar