Meerderheid van ouers is pro-lyfstraf - studie

  • 33
    like dit
  • 22
    like dit nie
Is jy pro- of anti-lyfstraf?

Die meerderheid van volwassenes glo om 'n kind te klap, nie skade rig nie.

Die bevinding is gemaak in 'n studie wat deur 'n kinderwelsynorganisasie gemaak is. Onder die bevindinge was dat jare se veldtogte om lyfstraf te verban, nie aanklank by ouers gevind het nie. Ouers bekommer hulle baie meer oor ander gevare waaraan hul kinders blootgestel word.


Minder as een in sewe volwassenes dink dat om 'n kind te klap 'n gevaar aan hul welsyn stel, lui die bevindinge.


Die Children's Society, wat die studie gelei het, was baie teleurgesteld in die bevindinge en het weereens verklaar dat kinders eerder van fisieke geweld beskerm moet word. – Daily Mail


 

Gebruikers Kommentaar (124)

  • tom
    4 months ago
    hi daar hierdie is groot gedebateerde saak wereld wyd . ek is tans nop n gap jaar in newzealnd en as ek terug dink aan hoe ek pakslae gekry het is ek dankbaar daarvoor dit het my dissepliene gegee. en ek wardeer dit as ek sien hoe mense met hul kinder sukkel hier .n goeie pakslae is reg in my opienie maar daar is mense war dit te ver vat en dis die eindlike probleem
  • Zappa
    5 months ago
    Tans is ek 'n onderwys student in my finale jaar besig met my internskap. Leerders wat nie lyfstraf by die huis ontvang nie staan duidelik hier by die skool uit. Hulle is onopgevoed en moeilik om tot deur te dring. Lyfstraf is klaar afgestel in skole, wat sal gebeur as dit by die huis ook verban word
  • Lamper
    6 months ago
    Die voorstelling van n klein kindtjie wat aangerand word is banaal en verwerplik en kan nooit toegelaat word nie. wat die bybel se, is tugtig die jongeling, buig die boompie wanneer nog klein. Indien jy iets verstaan van die ontstaan van jeugmisdaad sal jy weet die begin van die enorme omvang was omdat lyfstraf in skole afgeskaf is. Kyk gerus na wetenskaplike materiaal hieroor, ook na wat in Amerika en Engeland o a gebeur het.

  • 11 months ago
    Dankie mense! ek het nou baie bronne vir 'n debat Maandag. Ons debateer of lyfstraf reg is of nie!

  • 17 months ago
    Ek is 'n oud-onderwyser en was ook 'n skoolhoof. Die leerlinge wat ek destyds 'n pak gegee het, omhels my as hulle my vandag raakloop en soos een dit genoem het hulle spog as bymekaar is, wie het die meeste houe gekry. Die belangrikste van 'n pak is, dit moet in liefde gedoen word en die kind moet waarom, as dar twyfel. stop.
Bladsy 1 van 25
<< Vorige | Volgende >>
Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar