MTBS 2012 krete op JIP

  • 2
    like dit
  • 0
    like dit nie
Kyk die videos van die skole se openingskrete. Foto: Natalie Gabriels

JIP was Vrydagoggend vroeg by die Bellville-stadion om al die gees van vanjaar se MTBS op video vas te vang.

As jy dalk moes skool of werk toe gaan en nie die skouspelagtige openingskrete van die skole kon sien nie, is daar nou vir die jou die kans om dit op video te kyk.

Jy kan die video's hieronder kyk of op ons Video-blad of ons YouTube-blad.

Geniet!

Hoërskool Tygerberg - Africa Safari







Hoërskool DF Malan - Spanish Fiesta







Hoërskool Bellville
- The Amazing Race








Hoërskool Stellenberg - Under Construction






 


 


 

Gebruikers Kommentaar (1)

  • Liebzz
    3 months ago
    Tygerberg, jul weet julle was goed. EK se dit self, want ek is 'n trotse Tier en ek weet hoe hard ons geoefen het daaraan nie. Onthou, ons het nie 'n beker nodig om vir ons te bewys dat ons goed genoeg is nie. Ons het ons beste gelewer en ek dink ons was great. Die hele feit dat ons saam gewerk het,en dat ons 'n familie van TIERE is, is al klaar meer as wat enige ander skool kan se...
Bladsy 1 van 1
Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar