Leerder van die Hoërskool Die Wilgers maak al die regte skuiwe

  • 4
    like dit
  • 1
    like dit nie
Foto: Verskaf

'n Leerder van die Hoërskool Die Wilgers het onlangs in skaak uitgeblink.

Eben Schutte (gr. 9) het vir die Gauteng-Noord o.16 A-span aan die SA Skaakbyeenkoms deelgeneem.
Hy het bord 6 gespeel en 6/10 wedstryde gewen.

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar