Lady Gaga moet plek maak vir Bieber

  • 0
    like dit
  • 0
    like dit nie
Justin Bieber neem heeltemal oor.

Die tienersangsensasie Justin Bieber het Lady Gaga as die kunstenaar wie se video die meeste op YouTube gekyk is, onttroon.


Die 16-jarige Bieber, wat op YouTube ontdek is, se musiekvideo Baby, is meer as 246 miljoen keer gekyk.

Lady Gaga se Bad Romance is in die tweede plek met 245.6 miljoen klieks.

Sien ook:
Lady Gaga en Sandra Bullock het meeste invloed
Lady Gaga klaar met nuwe album


 


 

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar