Kursusse oor atletiek-afrigting kom gou

  • 3
    like dit
  • 0
    like dit nie

Die Sentraal-Gauteng Afritgtereskomitee nooi alle afrigters, ouers, onderwysers en atlete na die 2010-kursusse en lesings waar hulle meer inligting oor afrigting kan kry.

Twee items word apart aangebied op die aangeduide dag. Van die beste afrigters in Gauteng sal deel hiervan wees: Owen van Niekerk, Johan Swart, Pierre Blignaut en Glen van der Westhuizen


27 Aug 2010 - 14h30/17h30 - HS Vorentoe - Talent Identifikasie.
3 Sept 2010 - 14h30/17h30 - Ruimsig Stadion - Naellope en Gewigstoot
10 Sept 2010 - 14h30/17h30 - Ruimsig Stadion - Hekkies en Diskus
17 Sept 2010 - 14h30/17h30 - Hoerskool Florida - Verspring en Spiesgooi
24 Sept 2010 - 14h30/17h30 - UJ Stadion - Vlak I Sertifikaat
24 Sept 2010 - 14h30/17h30 - Germiston Stadion - Naellope
1/2/3 Okt 2010 - 14h30/18h00/08h00/15h00- UJ Stadion Vlak II Sertifikaat
8 Okt 2010 - 14h30/17h30 - Hoerskool Florida - Driesprong en Hammergooi
22 Okt 2010 - 14h30/17h30 - Ruimsig Stadion - Werkswinkel: Naellope
5 Nov 2010 - 14h30/17h30 - Germiston Stadion - Werkswinkel: Middel afstande
12 Nov 2010 - 14h30/17h30 - Ruimsig Stadion - Werkswinkel: Spronge
19 Nov 2010 - 14h30/17h30 - Ruimsig Stadion - Werkswinkel: Worpe
14 Jan 2011 - 14h30/17h30 - Ruimsig Stadion - Werkswinkel: Peaking en Sport
Sportsielkunde.


Almal is welkom, Afrigters/ouers R50.00 en atlete R20, Vlak I en II R150
Kontak: Owen van Niekerk 082 568 4189 / 072 6136466


 


 

Gebruikers Kommentaar (7)

  • Natasha Smit
    11 days ago
    Hi,

    Is opsoek na oefenprogram vir verspring of 'n kursus vir laerskool verspring vir seuns.Ek woon in Limpopo (Tzaneen) My seun is nou vir die tweede jaar by SA vir verspring en is op die stadium 0/11 met 'n verspring van 4.71 meter ver. Dit was nog sy beste wat hy gespring het.

  • 3 months ago
    My twee kinders 7 (seun)en 8 jaar oud (dogter) neem deel aan 60/80m naelope. Waar kan ek goeie afrigting vir hulle kry in kempton park.
  • Sophia Raubenheimer
    5 months ago
    Op soek na 'n goeie spiesgooi afrigter, my klein dogter gaan nou na graad 9 en stel baie belang daarin. Soek iemand in Pretoria wat kan help. Dit is nog iets nuut vir haar .Wil graag vroeg in die nuwe jaar begin oefen.
  • Alida Krause
    13 months ago
    Hi!

    My dogter is nou 11 jaar en in graad 5. Sy het hierdie jaar baie goed in haar verspring presteer. Kry geen afrigting hier nie. Het julle dalk 'n nr van 'n goeie verspring afrigter na wie toe ek haar neem. Verkieslik in Pretoria.

  • 13 months ago
    My dogter is nou eers 11. Sy doen verbasend goed met haar verspring, maar hier waar ons woon is geen afrigting nie. Kan julle my dalk 'n nr van 'n goeie verspring afrigter in Pretoria (verkieslik) gee. Groete Alida
Bladsy 1 van 2
<< Vorige | Volgende >>
Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar