Is jy 'n fan van Ugly Betty? Okei, haal asem...
Want daar is op people.com berig dat dié oulike reeks waarskynlik binnekort tot 'n einde kom.
Gelukkig het die eerste seisoen onlangs weer op die plaaslike kassie begin wys (dié keer op SABC3), so ons sal darem 'n rukkie lank kan kyk wat Betty alles aanvang.
Lees die volledige berig hier.