Justin Bieber se ma praat oor sy maagdelikheid

  • 0
    like dit
  • 0
    like dit nie
Justin Bieber en sy hare.

Aaaahhh, ma! Wel, dis wat ek sou gesê het as ek nou Justin Bieber was (dankie tog ek is nie).

The Biebs se ma, Pattie Malette (as jy dit vinnig sê klink dit soos mullet), het vir E!News alles oor haar seun se maagdelikheid vertel.

Mamma Bieber het gesê hy wil net "suiwer" bly en vroue eer en met respek behandel, berig MTV.


Sien ook:
Justin Bieber nie so stroopsoet
Justin Bieber se ma in Playboy?

Gebruikers Kommentaar (3)

  • michelle
    1 month ago
    justin bieber sal jy met my uit gaan
  • angie
    17 months ago
    eka is mal oor Justin bieber maar eka kan nie verstaan as mense se dat jy jou stem gebruik het.....???!!!! maar eka dink nie so ni

  • 19 months ago
    OMG!!!!
Bladsy 1 van 1
Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar