Justin Bieber se ma in Playboy??

  • 0
    like dit
  • 0
    like dit nie
Nie Justin of sy ma gaan in Playboy wees nie. Sjoe.

Justin Bieber se woordvoerder het gerugte ontken dat die sanger se ma gevra is om vir die tydskrif Playboy te posseer.


Daar word beweer dat Pattie Mallette ongeveer R374 000 aangebied is om haar klere vir die tydskrif uit te trek.


Maar 'n woordvoerder vir die tiener het aan E! Online gesê die gerugte is onwaar, en Pattie is nog nooit deur die tydskrif genader nie.


Sien ook:
Bieber nie so stroopsoet
Justin Bieber regeer die trefferlyste

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar