Jesse James, die vervreemde man van die Oscar-bekroonde aktrise Sandra Bullock het sy eerste televisie-onderhoud aan ABC se Nightline gegee.
Volgens ABC het James tydens die onderhoud aan Sandra en sy twee kinders om verskoning gevra vir sy ontrouheid, berig Nuus24.
James het glo erken dat hy 'n wonderlike huwelik 'weggegooi' het.
Die onderhoud sal Dinsdag op die kanaal uitgesaai word.
Sien ook:
Sandra Bullock se huwelik loop deur
Arme Sandy...
Sandra gaan skei