Hier is hulle! Die Top-10 rugbyskole!

  • 2
    like dit
  • 0
    like dit nie
Rugby was rof vanjaar en Craig Barry het sy merk tydens Cravenweek gemaak.

Die fluitjie het geblaas en die resultate is in: Hier is die toptien rugbyskole in Suid-Afrika.


Die toptien posisies word gevul deur skole van Gauteng, Wes-Kaap en die Oos-Kaap. Die eerste span van KwaZulu-Natal het die lys net-net gemis met 'n 11de posisie. Baie geluk aan Grey college wat met die topposisie spog! - Saschoolsports.co.za


 


rankings

Gebruikers Kommentaar (2)

  • stephan
    17 months ago
    kan ons die inligti ng nie weekliks kry nie

  • 17 months ago
    Grey kan een van die beste skole wees, want hulle wedstryd teen Paul Roos Gimnasium is so deur die skeidsregter beheer, dat Paul Roos sowat 25 strafskoppe teen hulle gekry het, vir foute wat niemand anders as die skeidsregter kon sien nie, so ook die vorentoe aangee se drie moes nie tel nie. Met 'n eerlike skeidsregter sou Paul roos definitief gewen het met hul 4 driee teen 2 waarvan een 'n vorentoe aangee drie was.
Bladsy 1 van 1
Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar