Dit klink random, want dit is random: Emma Watson as 'n hondjie.
Watson, bekend vir haar rol as Hermione in die Harry Potter-reeks, is nou ook te sien in 'n musiekvideo waarin sy teenoor haar kêrel speel. Die video vir "Say You Don't Want It" is in New York gemaak.
Watson gaan uit met George van die band One Night Only, wat die liedjie opgeneem het, berig The Huffington Post.
In meeste van die video is Watson en haar kêrel in menslike vorm, tot aan die einde wanneer hulle so ampertjies soen, maar toe ook nie.
Kyk dit hiernaas.
Sien ook:
Emma is klaar met ouer boyfriend
Nuwe rol vir Emma