Johan Blom en Johann Smit. Foto: Verskaf
Twee van die Hoërskool Hennenman se rugbyspelers, Johan Blom (links) en Johann Smit, is opgeneem in die Suid-Afrikaanse o.19-Platteland-span wat in die Septembervakansie in Argentinië gaan toer.Foto's:Verskaf
Elmé Leibbrandt, 'n matriekleerder aan die Hoërskool Hennenman, is nou 'n lid van die Goudveld se o.19-landloopspan.