Harry Potter-sterre emosioneel oor einde

  • 0
    like dit
  • 0
    like dit nie
Die einde is naby...

Die einde is in sig vir die sterre van die Harry Potter-flieks. En dit voel vir hulle asof iemand doodgaan.

Volgens people.com is Daniel Radcliffe, Rupert Grint en Emma Watson veral hartseer omdat hulle meer as 'n dekade saam bestee het en dit nou amper verby is.

Watson meen dit voel asof 'n vriend sterf.

Die finale tonele word tans in Londen geskiet.

Sien ook:
Rolprentstel vat vlam
Harry Potter glo na die politiek

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar