Die akteur wat die gewilde Harry Potter-karakter vertolk, Daniel Radcliffe, stel glo belang in 'n loopbaan in die politiek.
Daniel het glo onlangs 'n adviseur geword vir die Britse Liberal Party en beplan ook om vir die party te stem, het hy aan die American Vogue vertel.f
Die party se leier, Nick Clegg, het glo vir Daniel gebel en hy was baie beïndruk. Nou gaan hy die party help om meer stemme te werf.
Lees die volledige berig hier.