Groot gees by MTBS 2010!

  • 32
    like dit
  • 2
    like dit nie

Duisende leerders was vroeg uit die vere om sowat 20 000 toeskouers te wys watter skool is baas by vanjaar se MTBS.

Dit was 'n energieke dag, met fantastiese gees en energie. Die Hoërskool Stellenberg het weereens met die sangbeker weggeloop terwyl die Hoërskool DF Malan se atlete vir die vyfde agtereenvolgende jaar die atletiekbeker verower het.

Kyk hier die foto's van MTBS 2010 en stuur vir ons nog foto's en video's na jip@media24.co.za

Gebruikers Kommentaar (5)


  • 5 months ago
    mense kan wat se bellville is tops.x n gr12 leerder en ek weet bellville het it in hulle om volgende jaar die beker terug bring war dit hoort
  • Elzette
    5 months ago
    Wil net se : Sonja van der Merwe was uitstekend! Travis was potent! Die hele dag se atletiek was PRAGTIG! Dankie aan julle almal. Die sang was net so mooi en dit was seker baie moeilik om 'n keuse te maak. Sien uit na MTBS2011! Tiere julle gees kan niemand demp.

  • 5 months ago
    D.F. Malan skop, soos gewoontlik, stof in die ander skole se oë. Go D.F.
  • Elzette
    5 months ago
    Tygerberg julle was "out of this world". EVT
  • Chris
    5 months ago
    Lekker TIere Vandag was AWESOME!! Al het ons nie gewen nie het ons dit geniet en met die beste GEEES 2de gekom! Lekker tiere ek TROTSSSS om 'n tier te wees. Thanx Stelies(gasheer) en AIDA!!!!!!!
Bladsy 1 van 1
Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar