Emma is klaar met ouer boyfriend

  • 0
    like dit
  • 0
    like dit nie

Een van die sterre van Harry Potter-faam is weer enkellopend nadat sy glo gesplit het van haar langtermyn liefie.

Emma Watson (19) het sedert 2008 met Jay Barrymore (28) uitgegaan, maar noudat sy in Amerika bly is die afstand tussen hulle net te veel, wil gerugte hê.

Lees die volledige berig hier.

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar