Die Wilgers pronk in Bokkie-spanne

  • 0
    like dit
  • 0
    like dit nie
Hierdie leerders is gekies. Foto: verskaf

'n Aantal leerders van die Hoërskool Die Wilgers is in die Noord-Transvaal Bokkie Hokkie-span ingesluit.

Hulle sal in die vakansie (21- 25 Julie) aan die Nasionale Bokkie Week toernooi deelneem.

In die A-span is : Dean Willlemse en Freek vd Merwe en die B-span is Carl Schulz en Herman Basson.


 


 

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar