Die Hoërskool Pretoria-Noord het goed gevaar in hul wintersport by die PUK16-kompetisie teen die Hoërskool Stoffberg. Kyk die uitslae hier.
Rugby:
o.14 - Pretoria-Noord wen 30 - 5
o.15 - Stoffberg wen 7 - 5
o.16 - Stoffberg wen 26 - 10
2des - Pretoria-Noord wen 15 - 7
1stes - Pretoria-Noord wen 28 - 27
Netbal:
o.14 - Pretoria-Noord wen 18 - 10
o.15 - Stoffberg wen 15 - 14
o.16 - Stoffberg wen 24 - 11
2des - Stoffberg 19 - 11
1stes - Pretoria-Noord wen 16 - 13
Hokkie:
o.14 - Stoffberg wen 3 - 1
o.15 - Gelykop 1 - 1
o.16 - Pretoria-Noord wen 2 - 0
2des - Pretoria-Noord wen 1 - 0
1stes - Pretoria-Noord wen 4 - 1