Derde van kinders het al pornografie teen 10 gesien - studie

  • 1
    like dit
  • 0
    like dit nie

'n Nuwe studie dui glo aan dat 'n derde van kinders het al pornografie gesien teen die tyd wat hulle 10 jaar oud was.


En meer as agt in elke tien kinders tussen die ouderdom van 14 tot 16 het erken hulle het gereeld hul rekenaars gebruik om toegang tot pornografie te kry. Vir hulle is dit heel maklik, aangesien hulle dikwels meer rekenaargeletterd as hul ouers is.

Maar tot 70% het erken hulle het nog nooit seks gehad nie.


Die Daily Mail berig dat seksverslawing-terapeut John Woods waarsku dat om pornografie te kyk meer verslawend as alkohol of dwelms kan wees.


 

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar