Dis amptelik: Demi Lovato het na maande se bespiegeling, erken dat sy en Joe Jonas 'n item is.
Hoewel hulle albei dit lank probeer ontken het, het Demi onlangs aan Billy Bush van Access Hollywood erken dat hulle uitgaan. Volgens haar is Joe haar beste vriend.
Lees die volledige berig hier.