"Dagga is heerlik"

  • 2
    like dit
  • 0
    like dit nie
Foto: Reuters

Omstrede sanger Robbie Williams wat reeds baie in die nuus was oor sy gebruik van dwelms is gister daarvan beskuldig dat hy onverantwoordelik optree deur sy jong aanhangers aan te moedig om cannabis te gebruik. Dit nadat hy die dwelm as "heerlik" gedurende 'n onderhoud beskryf het.

Williams is reeds 'n hele paar keer in en uit rehab gewees met sy verslawings aan coke en heroïne, maar het glo tot laas jaar nog dagga gebruik. Volgens hom is dit 'n jammerte dat die dwelm nie met hom akkodeer nie.

Welsynsorganisasies en aktiviste is egter nou baie kwaad en meen hy moedig met sy kommentaar die gebruik van dwelms aan, veral onder jong mense.

Lees die volledige berig hier.

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar