Concordia is die Oos-Gauteng champs

  • 0
    like dit
  • 0
    like dit nie

Die eerste krieketspan van die Laerskool Concordia in Boksburg is die beste o.13-span in Oos-Gauteng.

Die span is van links, voor: Bradley Bisshoff, Wreford Beere, Altus Pretorius, Micheal Enslin, Dristan Eloff, Jaco Labuschagne, Jason Stanton en Marinus Nel; en agter: mnr. Christo Lodder (hoof), Christo Viljoen, Morne Taute, Hendre Stassen, Quinton van der Schyff, 'n ondersteuner en AJ Marques. Heel agter staan mnr. Jacques van Wyk (afrigter en adjunkhoof).

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar