Bono se dogter in The Script-musiekvideo

  • 0
    like dit
  • 0
    like dit nie
Eve Hewson.

Bono van U2 se 18-jarige dogter gaan glo eersdaags in The Script se nuwe musiekvideo verskyn.

Contactmusic
berig dat Eve Hewson, wat ook 'n loopbaan as 'n aktrise op die been probeer kry, het 'n hupstoot gekry van die Ierse band toe hulle haar gevra het om in hul nuwe video, The First Time, te wees.

Eve het al 'n klein rolletjie in pappa se video van A Beautiful Day gehad en is eersdaags te sien in die rolprent The 27 Club en saam met die gesoute akteur Sean Penn in This Must Be The Place.

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar