Soos altyd was die rooi tapyt en die verhoog 'n platform vir akteurs en kie om by die Oscars hul gevoelens met ons te deel...
Gabourey Sibide, wat benoem is vir haar rol in Precious, het byvoorbeeld die volgende oor haar rok kwytgeraak: "It fashion was porn, this dress is the money shot."
Meryl Streep se gunsteling-deel van die Oscars? "Getting inside and sitting down."
Lees nog snaakse sêgoed van bekendes wat die kameras nie opgevang het nie hier.