Sandra Bullock se man, Jesse James, het jammer gesê. Waarvoor is egter nog nie heeltemal duidelik nie...
Hoewel Jesse jammer gesê het vir die verleentheid wat hy Sandy in gestel het nadat gerugte in poniekoerante gepubliseer is van 'n affair, het hy nie prontuit erken dat die gerugte waar is nie.
Luidens 'n verklaring is hy jammer vir die pyn waardeur Sandy en die kinders nou deurgaan en sê dit is weens slegte besluitneming op sy part. Nêrens erken hy egter dat hy 'n affair gehad het nie.
Lees die volledige berig hier.