Hulle sou nogal 'n oulike paartjie maak of hoe?
So voel Kim Kardashian! Die sosiale vlinder het in 'n onlangse onderhoud gesê sy sou definitief met Justin Bieber uitgegaan het as hy al 18 was.
Volgens haar het Justin 'n lekker "swag" aan hom waarvan sy hou, berig E!Online.
Sien ook:
Justin Bieber is geen engeltjie nie