7de Laan se kookboek hier

  • 54
    like dit
  • 6
    like dit nie

As jy die sepie 7de Laan slaafs navolg, weet jy daar was behoorlik bontgestaan in die storielyn vir die Hillside Times se kookboek-kompetisie.

Nou is daar vir aanhangers boonop die kookboek 7de Laan Kook in boekwinkels. Luidens 'n nuusverklaring sluit die resepte in Matrone se melktert, Charmaine se hoenderbrijani, Hilda se dadelvingers en sunrise surprise special en Paula se cocktails.

Kerneels Breytenbach is die skrywer van 7de Laan Kook en het boeke soos Die skoon grapboek, Die lekkerste lekker en Die ding tussen man en vrou op sy kerfstok. Daleen van der Merwe, Human & Rousseau se kookboekredakteur, het die resepte saamgestel.

Wat dink jy? Sal jy die boek koop vir jouself of vir jou ma?


 


 

Gebruikers Kommentaar (61)

  • Michaela
    2 months ago
    Helo al die mense in 7de laan. My naam is michaela en ek is 11 jaar oud,ek en my ma kyk elke aand 7de laan.my beste carakters is,PAULA,MARTONA,HILDA,ANNELIE,SAN-MARIE,ZINZI,OUBAAS,BERNAD,ZANDER,CHARMEIN,NEVILLE,VANESA,BONITA,VINCE,ERROL.Uinlik almal.ek wens ek kon julle kookboek wen.As ek groot word wil ek n koek bakery oop maak.bye!
  • irene
    9 months ago
    7de is wonderlik ek volg dit elke sondag rustig die omnibus dit is die beste afrikaans sopie ek hou vir al van meisies zinzi,sanmari,anelie en paula

  • 9 months ago
    hallo Danie my naam is irene ek stel graag belang in in acting ek is nog jonk en praat vlot afrikaans ek het al 4keer prober bel maar het nog nooit n help gekry nie elandie jou p.a se altyd jy besig my email majerita@gmail.com 0834354670

  • 10 months ago
    ek hou van kosmaak maar die resepte wat hulle gebruik is yters heerlik

  • 15 months ago
    Tik jou kommentaar hier in...
Bladsy 1 van 13
<< Vorige | Volgende >>
Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar