Hier is die gr.?8-leerder, Konrad Kapp, by Cleo Allison, die Interact-president
Die twaalfde leerder wat in 2012 vir gr. 8 by die Hoër Tegniese Skool Daniel Pienaar op Uitenhage ingeskryf het, is met 'n vriendelike verwelkoming en sjokolade van die skool se Interact-klub verras.
Hier is die gr. 8-leerder, Konrad Kapp, by Cleo Allison, die Interact-president, en die skooltier.