Helder Hoop was eerste aan die beurt. Foto: Mark Reitz
Rockspaaider is aan die gang guys! En Saterdagaand se Kaapse uitdun by The Assembly (een van die coolste plekke in die stad) het behoorlik gerock!
As jy wil kyk na wat jy uitgemis het (en dit is baie!), loer so bietjie na Mark Reitz se awesome foto's op die Assembly-webwerf. En as jy cool genoeg was om daar te wees, dan kyk of die paparazzi jou gekiek het.