Reg vir die rooi tapyt

  • 4
    like dit
  • 1
    like dit nie
Foto: Sean Brand

Countdown to the Red Carpet is die wenners van die noordelike halfeindronde wat onlangs tydens Aardklop in Potchefstroom plaasgevind het. Van links is Nico du Plessis (bas), Stefan Oosthuizen (kitaar), Danica Bezuidenhout (voorsanger), Arno van Wyk (tromme) en Reno Crouse (hoofkitaar). Kyk hierdie Woensdag om 20:30 na Rockspaaider op MK om te sien wie die suidelike wenners is. Besoek ook MK.


 

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar