Alleen na Desember vs. Countdown to the Red Carpet

  • 0
    like dit
  • 0
    like dit nie

Wel dit is amper tyd vir die Rockspaaider eindstryd, ook in Rockspaaider kringe bekend as 'n epiese uitklophou van die een Suid-Afrikaanse rockgroep aan 'n ander.
Ja dit is Alleen na Desemer vs. Count Down to the Red Carpet.


Wie gaan wen...??? Goeie vraag, albei die band is baie goed.


Indien jy nie weet nie, Rockspaaider het reeds vanjaar in Julie sy eerste uitdunronde gehad. So die 2 bands kom al 'n lang pad...foeitog die outjie is seker al moeg.


Hulle het reeds heelwat ervaring opgedoen nadat bekendes in rock-kringe hulle by 'n bootcamp by Oppikoppi einde September beet gekry het.


Alleen na Desember en Count Down to the Red Carpet het onlangs ook hulle eerste musiekvideo gemaak.


 


Geluk julle...hier is 'n paar kiekies.


 


Indien jy wil weet wie gaan wen, kyk Woensdagaand 9 Desember die finaal (live) op MK (kanaal 324) op DStv om 23:30.


 


 


 


Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar