Deur: Tanya van Zyl | Woensdag 01 Februarie 2012 57:10
Die hoofleiers van die Hoërskool Westview in Port Elizabeth is, van links, Migael Alberts (onderhoofseun), Zandalee Griesel (hoofmeisie), Cindy Lupke (onderhoofmeisie) en Clemen Johannie (hoofseun).