Tuis
Nuus
Reviews
Musiek
Flieks
Boeke
DVD's
Blogs
Hunter Kennedy
Beer Adriaanse
Carryn-Ann Nel
JJ's
Ander
Video's
Musiek
s
Ubuntu-filmfees
Voorprente
JIP
Ander
Kiekies
Skole
Sport
Kultuur
Algemene Nuus
Leer & Presteer
Rockspaaider
2009
2010
2011
Events
Wes-Kaap
Oos-Kaap
Gauteng
Vrystaat
Wen
Matriekafskeidkompetisie
Tunes
Gratis MP3’s
--%>
Username:
Password:
Kiekies
34
like dit
10
like dit nie
DF Malan se pawiljoen
Meer as 20 000 toeskouers woon die MTBS jaarliks by.
Hoërskool Bellville in aksie.
Tygerberg se atlete kyk toe.
Tygerberg in aksie.
Die leerders van DF Malan tydens hul asemrowende kreet.
Michaela Adonis (17) van Hoërskool Tygerberg moedig haar mede-Tiere aan.
Hoërskool Tygerberg-pawiljoen.
Hoërskool Bellville-pawiljoen.
DF Malan se atlete hys hul vlag.
Tygerberg-tiere.
Dirigent Robbie Terry (17) van die Hoërskool Tygerberg.
Robbie Terry (17), Annika Visser (17) en Reinier Ehlers (17) van Tygerberg.
DF op die pawiljoen.
Wian Lotter (15) van DF op die tromme.
DF se tema was vanjaar Michael Jackson.
Micke Mouton (16) het tromme vir Stellenberg gespeel.
Stellenberg besig met 'n formasie.
Die Hoërskool Stellenberg laat waai.
Die Hoërskool Stellenberg het groot gegaan met hul Super Troopers-tema.
S vir Super Troopers!
Leerders aan die Hoërskool Tygerberg lag lekker tydens die kompetisie.
Stephan Rabie (17) en Wian Lotter (15) van DF Malan op die tromme.
Die Hoërskool Stellenberg.
Dee-Effers gee hul alles.
Die Hoërskool Bellville-pawiljoen.
Die Hoërskool Bellville se dirigente in aksie.
Die Tiere-dirigente moedig hul skool aan!
Die Hoërskool Tygerberg-pawiljoen.
Die Tiere gee hul alles.
Stephan Rabie (17) en Wian Lotter (15) van DF Malan laat waai op die tromme.
Stephan Rabie (17) en Wian Lotter (15) van DF Malan laat waai op die tromme.
Sias Visagie (18) en Amber Sonn (16) is ook dirigente van Stellenberg.
Die DF-mannetjie by DF Malan se atlete.
Die dirigente van DF Malan wys hul beste Michael Jackson-moves. V.l.n.r. Willem Buys (17), Jonel Bothma (17), Marlien Nel (17), Buddy Smit (17), Lisa Steyn (17), Cara Van der Vyver (18) en Ryno Crous (17).
Die Stellenberg-dirigente. Selby Dyamond (17) en Izak Van der Merwe (17) en voor: Lindie de Jong en Schalk van der Merwe.
Dewald Jordaan (16) van die Hoërskool DF Malan in die o.17-gewigstoot.
Nadine Swarts (17) van die Hoërskool DF Malan is besig met verspring in die 0.19 afdeling.
Nadine Swarts (17) van die Hoërskool DF Malan is besig met verspring in die 0.19 afdeling.
Nadine Swarts (17) van die Hoërskool DF Malan is besig met verspring in die 0.19 afdeling.
Sonja Meyer (16) van die Hoërskool Bellville is besig met verspring in die 0.19 afdeling.
Sonja Meyer (16) van die Hoërskool Bellville is besig met verspring in die 0.19 afdeling.
Craig Pheiffer (18) van die Hoërskool Tygerberg eindig eerste in die 100m-naelloop.
Daniel Claassen (17) van Stellies (voor) en Keaton Lott (16) van Tygerberg hardloop die 800m.
Margi Carstens (17) van die Hoërskool Stellenberg (voor), Michelle Barnard (18) ook van Stellenberg en Wilmien Toua (17) van die Hoërskool Bellville tydens die 800m Meisies 0.19-wedloop.
Pieter Henry (17) van Stellenberg Hoërskool tydens die seuns hoogspring 0.19-afdeling.
Jacques Du Preez (17) van Hoërskool Tygerberg in aksiel tydens die seuns o.19-spiesgooi.
Gebruikers Kommentaar (
5
)
24 months ago
Waar is die jaar se videos van die opening?????
Alicia
24 months ago
stellenberg het dei sangbeker gewen die jaar !
24 months ago
Wie het die sangbeker gewen?
Rozanne
24 months ago
Stuur vir ons gerus en dan plaas ons dit op die website!
24 months ago
Waar is die videos van die openiningserimonie?
Bladsy 1 van 1
Naam:
Epos adres:
Lewer Kommentaar
Tik jou kommentaar hier in...